Leer die klanke van die alfabet

Oom Marius sê 'n klank. Jy kies die letter wat daardie klank maak. Dis al.